Pieter pieterse biography
Pieter Pieterse (* 9 Junie , Pietersburg – † Maart , Marlothpark) was 'n Afrikaanse skrywer, storieverteller en TV-persoonlikheid.!
Pieter Pieterse
Pieter Pieterse (* 9 Junie 1936, Pietersburg – † Maart 2002, Marlothpark) was ’n Afrikaanseskrywer, storieverteller en TV-persoonlikheid.
Biography.Pieterse het tientalle boeke en draaiboeke geskryf en verskeie literêre toekennings daarvoor ontvang. Hy het onder andere bekroonde jeugverhale geskryf, asook etlike werke vir volwassenes, waarin hy hoofsaaklik steun op sy ervarings tydens sy nomadiese bestaan put.
Daarbenewens was hy vanaf 1991 tot met sy dood die aanbieder van verskeie TV-reekse soos Swerwerskos, Boude en blaaie, Van die Kaap tot die Kunene en Maak ’n las.
Lewe en werk
[wysig | wysig bron]Herkoms en vroeë lewe
[wysig | wysig bron]Pieterse is op 9 Junie1936 in Pietersburg gebore as die oudste van vier kinders.
Pieter Pieterse, the prolific Afrikaans author as well as radio and television script writer is dead at He was apparently murdered at his home in Marloth.
Sy ma was die skrywer Emily Pieterse en sy pa ’n boer Ferdinand Petrus Arend Pieterse. Hy het aan die Laerskool Soekmekaar en die Laerskool Daviesville skoolgegaan. Die gesin verhuis in 1949 na ’n plaas naby Messina, agter die Soutpansbe